Welkom in Ierland
Dit is baie belangrik vir nuwe mense in die land om hulsef bekend
te maak met die gevarre wat hand in hand met daaglikse rond bestuur
in ierland.
- In Ierland bestuur on aan die linker kant van die pad
- Die paaie verskul baie van hoof-paaie na baie kluin buite
dorp paaie
- Die polisie in die land is baie streng, en sal n mens nie
net boet nie maar sal ook punte op jou lisensie sit
- Die ongelukke op die paaie in ierland is een van die hoogste
in europa as jy vergelyk met die populasie.
Ons wil help om seker te maak dat jy goed voorberei is, en dat
jy maklik en veilig die paaie in die land kan oorkom. Jou veiligheid
is ons hoogste prioriteit.
Hoe kan ons help?
- Kry die amptelike teorie boek of cd-rom (in amper enige boek
winkel)
- Jy moet aansoek doe nom die teorie toets te doen (beskikbaar
op die web-site). En die toets moet jy slaag, wat die reels
van ierse paaie is.
- Wanneer jy die toets slaag, moet jy jou o? getoets kry (en
n mediese toets as dit nodig is) enige doctor of oogkunde kan
dit vir jou doen.
- Kry die leerling (provisional) licensie aansoek vorm (groen
vorm d 201), van enige gardai (polisie) of motor taxation kantoor.
- Vul die groen vorm in me twee paspoort photos en stuur dit
met jou oog toets resultate na jou naaste motor taxation kantoor.
Kontak ons hier by die Erne School of Motoring om te begin. |